Sosiale aanpassing en konflikhantering

Theresa vd Berg Opvoedkundige Sielkundige

 

Last Updated on
2019-01-10

 

Werkswinkels vir Sosiale aanpassing en konflikhantering tussen maats.

Werkswinkels vir Sosiale aanpassing en konflikhantering tussen maats.

Kom leer met spel en pret hoe om jouself te handhaaf en goed te voel

oor jouself in n groep.

Kom ontdek meer van jouself en jou talente.

Hou hierdie spasie dop vir nuwe datums

Gerig op ouderom 10-13 jaar

Kontak 012 346 0790 vir verdere inligting of e-pos na theresavdb@mweb.co.za


Hou hierdie spasie dop vir nuwe datums

Gerig op ouderdom 7-9 jaar

Kontak 012 346 0790 vir verdere inligting of e-pos na theresavdb@mweb.co.za


Tuisblad | Dienste | Skoolgereedheid | Studiekursus | Werkswinkels | Kontak | Top

© Copyright Theresa vd Berg OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE , all rights reserved.