Skoolgereedheidassessering

Individuele skoolgereedheidsassessering

 

Last Updated on
2019-01-10

 

Afrikaanse Klankleerprogram -beskikbaar vir Graad R

Ontdek 'n volledige uitgewerkte klankprogram in Afrikaans, waar elke klank vereenselwig word met 'n karakter en deur middel van 'n storie, versie/rympie of liedjie uitgebeeld word.

'n Kind leer deur middel van beweging en ook deur sy sintuie, daarom word daar in hierdie klankprogram deur visuele en ouditiewe persepsie, tassintuiglike en ook kinestetiese vlak klanke aangeleer.

Afrikaanse Klankleerprogram -beskikbaar vir Graad R

Laai voorbeelde van klanke en aktiwiteite af.


Skoolgereedheidstoetsing

Graad R

"n Diagnostiese Skoolgereedheidsassessering word aangebied deur Ce@UP, (Continue Education@ Universiteit van Pretoria) Terapeute, sielkundiges en onderwyseresse wat spesialiseer in vroee onderwys en oor 'n toepaslike graad beskik kan Theresa kontak of direk met die projekbestuurder by Ce@UP skakel, thandeka.sibiya@ce.up.ac.za


Volledige perseptuele, intellektuele en emosionele assessering met die oog op gereedheid vir formele onderrig


Tuisblad | Dienste | Skoolgereedheid | Studiekursus | Werkswinkels | Kontak | Top

© Copyright Theresa vd Berg OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE , all rights reserved.