Dienste wat gelewer word

Theresa vd Berg Opvoedkundige Sielkundige

 

Last Updated on
2019-01-10

 

Dienste wat gelewer word

  • Psigometriese toetsing/assessering
  • Terapeutiese begeleiding
  • Voorligting
  • Ouerbegeleiding

Terapeutiese hulpverlening t.o.v:

Terapeutiese hulpverlening t.o.v:

  • Aandag en konsentrasie
  • Skoolaanpassing
  • Skeidingsangs
  • Gedragsmodifikasie
  • Skoolgereedheid (Begeleiding en evaluering)
  • Effektiewe leer en studie

Emosionele ondersteuning en terapeutiese hulpverlening vir onder andere:

  • Angs en vrese
  • Aggressiewe gedrag
  • Sosiale onttrekking en aanpassing
  • Trauma
  • Tiener- aanpassing en probleme
  • Beroepsvoorligting en psigometriese toetsing


Tuisblad | Dienste | Skoolgereedheid | Studiekursus | Werkswinkels | Kontak | Top

© Copyright Theresa vd Berg OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE , all rights reserved.