Theresa van den Berg Opvoedkundige Sielkundige

Theresa vd Berg Opvoedkundige Sielkundige

 

Last Updated on
2014-08-24

 

Sielkundepraktyk in Monumentpark, Pretoria. Terapeutiese begeleiding en hulpverlening aan kinders van alle ouderdomme.

Kom leer hoe om te leer! Leer ken jouself as leerder. Ontdek jou denkvoorkeure, spesiale talente en vermoŽ. Breinkaarte, leer- en geheuetegnieke. Motivering, tydsbestuur en beplanning.

Kursus word in 3 dele aangebied Kliek hier vir meer inligting


Besoek ook die aanlyn selfstudie weergawe by: ilike2study.com

Gaan na ilike2study.com


Skoolgereedheid:- Volledige perseptuele, intellektuele en emosionele assessering.

Individuele aanleg-,belangstelling en persoonlikheidsassessering met die oog op loopbaan- en studiebeplanning .

Werkswinkels vir Sosiale aanpassing en konflikhantering tussen maats.

Kom leer met spel en pret hoe om jouself te handhaaf en goed te voel

oor jouself in Ďn groep.

Kom ontdek meer van jouself en jou talente. Kliek hier vir meer inligting


Tuisblad | Dienste | Skoolgereedheid | Studiekursus | Werkswinkels | Kontak | Top

© Copyright Theresa vd Berg OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE , all rights reserved.